Henry Kissinger | |
Henry Kissinger in 2009 | |
56ste Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 22 September 1973 – 20 Januarie 1977 | |
Vise | Kenneth Rush Robert Ingersoll Charles Robinson |
---|---|
President | Richard Nixon Gerald Ford |
Voorafgegaan deur | William P. Rogers |
Opgevolg deur | Cyrus Vance |
8ste Nasionale Veiligheidsadviseur
| |
Ampstermyn 20 Januarie 1969 – 3 November 1975 | |
Vise | Richard Allen Alexander Haig Brent Scowcroft |
President | Richard Nixon Gerald Ford |
Voorafgegaan deur | Walt Whitman Rostow |
Opgevolg deur | Brent Scowcroft |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Fürth, Beiere, Republiek van Weimar | 27 Mei 1923
Sterf | 29 November 2023 (op 100) Kent, Connecticut, Verenigde State |
Politieke party | Republikeinse Party |
Eggenoot/-note | Ann Fleischer (1949–1964; geskei) Nancy Maginnes (1974–2023) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | City College of New York Harvard-universiteit |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Leër |
Jare in diens | 1943–1946 |
Rang | Sersant |
Eenheid | 970th Counter Intelligence Corps |
Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |
Toekennings | Nobelprys vir Vrede (1973) |
Henry Alfred Kissinger (Fürth, Duitsland, 27 Mei 1923 - 29 November 2023) was 'n Amerikaanse politieke wetenskaplike, diplomaat en oud-politikus van die Republikeinse Party. Hy dien as nasionale veiligheidsadviseur van 1969 tot 1975 en vanaf 1973 in 'n dubbele funksie as Minister van Buitelandse Sake tot 1977 onder presidente Richard Nixon en Gerald Ford. In 1973 word die Nobelprys vir Vrede aan hom toegeken.[1]
<ref>
tag; no text was provided for refs named nobel